Kies ek platinum of goud? Dis nie net ‘n kwessie van koste nie, maar veral persoonlike smaak. Platinum word as suiwer, skaars en vir altyd bestempel, maar is effens duurder. Platinum se natuurlike wit kleur kompleteer die natuurlike geel kleur van goud.