english | afrikaans
toeriste-inligting

Mynhardts Diamante is spesialiste in die pasgemaakte ontwerp en vervaardiging van diamantverloofringe, troupande en handgemaakte juweliersware in goud en platinum

Die afgelope 15 jaar al maak Mynhardts spesiaal voorsiening vir toeriste die wêreld oor deur Suid-Afrikaanse diamante van die hoogste gehalte te soek en te verskaf. Alle groottes, kleure, snitte en helderheidsgrade is beskikbaar. Kliek hier vir meer inligting oor diamante.

Wanneer jy Suid-Afrika besoek, sal dit net ‘n uur van jou tyd in beslag neem om ‘n unieke stuk juweliersware te ontwerp. Die jongste tegnologie in die vorm van ‘n digitale ontwerpprogram en die keuse om die juweliersware in 3D voor te stel, verseker ‘n produk van die hoogste gehalte. Ons waarborg lae pryse aangesien ons nie ‘n groot voorraad aanhou nie, maar eerder op versoek vervaardig.

As jy Suid-Afrika nie kan besoek nie, e-pos vir ons ‘n voorbeeld van die verlangde stuk. Ons onderneem om jou binne 24 uur van ‘n geskikte kwotasie te voorsien.

Ons diamante word gesertifiseer deur die DIA (International Diamond Certification Laboratory), EGL (European Gemmological Laboratory) of die Juweliersraad van Suid-Afrika. Ons verseker en lewer alle juweliersware internasionaal af deur ons professionele vragdiens. Dokumente vir die terugbetaling van Belasting op Toegevoegde Waarde word ook uitgereik. Ons verskaf tanzaniet en alle ander edelstene op versoek.
Ons is geleë in ‘n hoë-sekuriteitsgebou in Parktown, Johannesburg met ruim, veilige parkering
Skakel of e-pos ons om jou eenstop-juwelierservaring te bespreek.
Kliek hier – R10 000 diamant ringe!
Het jy kundige hulp nodig? Skakel ons by +27 11 484 1717/9 of kliek hier om ons te kontak.
 
jou idee
jou idee
die diamand
die diamant
die technologie
die technologie
Los Diamante
los diamante
uniek aan jou
uniek aan jou
engelse webtuiste
 
| verloof ringe | 2 | 3 >>

ring verskeidenheid | 2 | 3 | 4 | 5

>> troupande >> mans ringe | 2 | 3 >> ring ontwerp aanlyn >>
Die Juweliersraad van
Suid-Afrika
Internasionale diamant-sertifiserings laboratorium
DIAMOND DEALERS CLUB
SUID AFRIKA
Mynhardts Diamante – Gauteng – Suid-Afrika
Kopiereg © Mynhardts Diamante
Mynhardts Diamante privaatheid beleid
Ontwikkeling & Promosie van Webwerf - Online Promotions & Graphix