Hierdie reeks is geskep in 18-karaat goud met die gedagte om die nuutste “trends” en waarde vir geld te kan gee. Saam met ons konsultante kan jy gravering kosteloos laat aanbring. Slegs gesertifiseerde diamante word in ons juweliersware gebruik.