| Na jare se diens aan die publiek het Mynhardts Diamante hierdie internet fasiliteit vir jou geskep. Hierdie webwerf maak die moontlik om jou eie, unieke ring te kies, te bestel en nog steeds binne jou begroting bly! Ons kan ook ontwerp en vervaardig die unieke Titanium ring van jou keuse. |