| Na jare se diens aan die publiek het Mynhardts Diamante hierdie internet fasiliteit vir jou geskep. Hierdie webwerf maak die moontlik om jou eie, unieke ring te kies, te bestel en nog steeds binne jou begroting bly! Of jy opsoek is na 'n klassieke verloof ring of troubant, of iets met 'n diamant of saffier... in 9kt wit of geelgoud, 18kt wit- of geelgoud of platina...ons kan dit ontwerp en vervaardig. |